

Wed, 02 Nov
|Aanlyn Werkswinkel
7 Aspekte wat die meeste Graad 3's moelik vind in Graad 4
Laat die blote gedagte dat jy kind volgende jaar in graad 4 is, 'n hol kol op jou maag? Woon gerus ons gratis werskwinkel by waar ons 7 aspekte wat 'n uitdaging mag wees bespreek.
Date & Time
02 Nov 2022, 18:30 – 19:30
Aanlyn Werkswinkel
About the workshop
Laat die blote gedagte dat jou kind volgende jaar in graad 4 is, 'n hol kol op jou maag? Woon gerus ons gratis werskwinkel by waar ons  7 aspekte wat 'n uitdaging mag wees bespreek. Die nuwe akademiese jaar hoef nie vir jou of jou kind 'n strespunt te wees as jy ingelig is, en weet hoe om jou kind te ondesteun nie.Â
Indien jy die werkswinkel in persoon bywoon ontvang jy verskeie HULPMIDDELS wat jou kan ondersteun.
Jy ontvang:
- Eboek vir kind (+video vir jou kind)
- Jaar Kalender
- Week Beplanner
- Dag Beplanner
- Stappe om 'n projek te voltooi
- "Checklist" vir Skryfbehoeftes en Skooltas
- Gids oor vriende maak.
- Verduideliking van die verskillende vakke
- Hoe gebruik en verstaan ek 'n handboek
Ons vertel jou ook meer van die leerproses in Graad 4 om sodoende in goeie leerkultuur by jou kind te skep.
BELANGRIK: As jy registreer los jou kontak besonderhede sodat ons jou per whatsapp kan herhinner en jou dorp/stad sodat die agent in jou area, vir jou die hulpmiddels kan stuur.