top of page
Gereed vir Graad 4 in 2024
Gereed vir Graad 4 in 2024

Thu, 12 Oct

|

Online

Gereed vir Graad 4 in 2024

Graad 4 is vir ouers en kinders 'n groot "verandering" Hoe meer jy as ouer weet wat verwag word, hoe meer kan jy jou kind ondersteun. Hierdie is ons laaste werkswinkel vir die jaar, moet dit nie misloop nie.

Registration is closed
See other events

Date & Time

12 Oct 2023, 18:00 SAST

Online

About the workshop

Hierdie verandering kan opwindend of ontmoedigend wees, veral wanneer jy nie weet wat om te verwag nie. 

 Die verhoogde akademiese eise, hoër verwagtinge en meer komplekse sosiale dinamika kan spanning en onsekerheid skep.

Tog kan voorbereiding vir hierdie oorgang 'n groot verskil maak. Deur te verstaan wat voorlê en ouers sowel as kinders te rus met die nodige gereedskap en kennis, kan ons die stres wat met hierdie verandering gepaard gaan, aansienlik verminder. Wanneer ons weet wat om te verwag en strategieë het om die uitdagings aan te pak, bemagtig ons onsself en ons kinders om Graad 4 met selfvertroue te konfronteer.

Hierdie opwindende sessie sal die volgende belangrike temas aanspreek: onafhanklikheid, hoe om jou kind se vaardighede te verstaan,leerstrategieë, tydsbestuur,doelwitstellings, organisasie, en kommunikasie.

NB. Ongelukkig is daar nie 'n opname nie, so maak 'n nota om dit nie mis te loop nie.

Share this event

bottom of page