

Tue, 01 Nov
|Aanlyn Webinar
Gereed Vir Hoërskool - Alles Wat Ouers Moet Weet
Jou kind beweeg van 'n kleingroep-omgewing met ondersteuning, koestering en struktuur na 'n omgewing wat meer onafhanklikheid van jou kind vereis. Dit beteken minder ondersteuning van ouers en baie meer verantwoordelikheid van jou kind - veral tydens klastyd.
Date & Time
01 Nov 2022, 18:30 – 19:30 SAST
Aanlyn Webinar
About the workshop
Het jy as ouer geweet, die oorgang van Laerskool na Hoërskool is groter as wat verwag word?
Jou kind beweeg van 'n kleingroep-omgewing met ondersteuning, koestering en struktuur na 'n omgewing wat meer onafhanklikheid van die kind vereis. Dit beteken minder ondersteuning van ouers en baie meer verantwoordelikheid van die kind - veral tydens klastyd .
Akademies en sosiaal is daar hernieude druk en baie eise en verwagtinge. Die nuwe omgewing is mededingend terwyl dit terselfdertyd individuele identiteit ontwikkel.
Sluit by ons komende webinar aan waar ons die 6 mees algemene uitdagings wat jou kind in die gesig staar gaan bespreek. Indien jy die Webinar in persoon bywoon ontvang jy gratis hulpmiddels om jou kind te help met die oorgang na onafhanklikheid.
Belangrik: Ons benodig jou kontak besonderhede om jou te herhinner per whatsapp van die webinar, en jou dorp/stad naam sodat die agent in jou area, die hulpmiddels vir jou kan epos.
Jou inligting sal nie aan iemand gegee word, en ons sal jou nie SPAM nie.