

Mon, 10 Oct
|Online Event
My kind is in Graad 1, 2023. Alles wat ouers moet weet!
My kind gaan GROOT SKOOL TOE IN 2023. Jaar na jaar vrae ouers hulself die vraag? Moet ek nou regtig ‘n Gr1 voorbereidingskurus bywoon. IS DIT REGTIG SO ‘N BIG DEAL? Die kinders is nog klein man, hulle speel eintlik nog net. As dit is wat jy dink, wag daar ‘n groot ontnugtering en skok op jou.
Date & Time
10 Oct 2022, 13:46 – 14:10 SAST
Online Event
About the workshop
My kind gaan GROOT SKOOL TOE IN 2023.
Jaar na jaar vrae ouers hulself die vraag? Moet ek nou regtig ‘n Gr1 voorbereidingskurus bywoon.
IS DIT REGTIG SO ‘N BIG DEAL?
Die kinders is nog klein man, hulle speel eintlik nog net.
As dit is wat jy dink, wag daar ‘n groot ontnugtering en skok op jou.
Vandag word daar van graad 1 kinders verwag om akademies meer te kan doen as net lees, skryf, en tel. Hulle bevind hulself in ‘n wêreld waar die vereistes en verwagtinge soveel meer is as wat hulle eintlik kan doen. Om daardie rede moet ouers meer as ooit verstaan WAT hulle rol, in kinders se akademiese ontwikkeling is, en meer nog HOE hulle kan help.
In hierdie werkswinkel word die volgende boustene van ontwikkeling bespreek. Hierdie is alles vaardighede wat ontwikkel en aangeleer moet word.
Jou kind word nie met hierdie vaardighede gebore nie.
- Kognitiewe ontwikkeling,
- Emosionele ontwikkeling,
- Sosiale onwikkeling,
In hierdie werkswinkel gaan ons die belangrikheid van die bogenoemde konsepte in die akademiese ontwikkeling van jou kind bespreek asook HOE jy as ouer dit kan ontwikkel.
Indien jou die werskwinkel aanlyn bywoon: Ontvang jy die opname van die werskwinkel, addisionele hulpmiddels asook 'n kontrolelys vir skoolgereedheid.
BELANGRIK: Vul asb jou kontakbesonderhede in. Ons stuur 'n WhatsApp om jou te herhinner van die werkswinkel. Ons benodig ook u dorp of stad naam sodat die agent in jou area die hulpmiddels vir jou kan epos.