

Sat, 21 Jan
|Bloemfontein
Studiemetode Kursus | 21 JANUARIE 2023
Die doel van hierdie studiemetodes werkswinkel is om studievaardighede asook verskillende studeertegnieke te ontwikkel. Leerders ontwikkel die vaardighede om onafhanklik en effektief te studeer. Sodoende spaar hulle tyd en ontwikkel die vermoë om materiaal in die lang termyn geheue te stoor.
Date & Time
21 Jan, 08:00 – 15:00 SAST
Bloemfontein, 7A York Rd, Waverley, Bloemfontein, 9301, South Africa
About the workshop
Die doel van hierdie studiemetodes werkswinkel is om studievaardighede asook verskillende studeertegnieke te ontwikkel. Leerders ontwikkel die vaardighede om onafhanklik en effektief te studeer.
Sodoende spaar hulle tyd en ontwikkel die vermoë om materiaal in die lang termyn geheue te stoor.
Leerders moet kan staatmaak op hul uitvoerende funksionerings vaardighede. Dit sluit organisering, beplanning en prioritisering in. Ongelukkig is hul uitvoerende funksionerings vaardighede nie ten volle ontwikkel nie, is hulle geneig om op verskillende gebiede te sukkel.
Dit is daarom belangrik dat aandag gegee word aan verskillende leermetodes asook leervaardighede. ( Uitvoerende funksionerings vaardighede)
LEERAREAS:
Studievaardighede:
- Studieruimte
- Doelwitstelling
- Beplanning & Organisering
- Tydbestuur
Studeer tegnieke:
- Hoe om aktiewe luister in die klas te verbeter
- Hoe om aantekeninge in die klas te maak
- Hoe om lees- en luisterbegrip te verbeter
- Identifiseer sleutelwoorde of sleutelbegrippe in sinne of paragrawe
- 5 Tipes geheue tegnieke
- 3 Tipes Opsommingstegnieke
Bonus Materiaal:
- Wenke om kreatiewe skryfwerk te verbeter
- Hoe om punte in begripstoetse te verbeter
- Idiomatiese voorbeelde
- Trappe van vergelyking
- Woordsoorte & reëls
- Instruksie Woorde
BETALING VERWYSING:
Gebruik asseblief jou Van en Datum van werskwinkel as verwysing wanneer jy 'n betaling maak.
Voorbeeld: devilliers21
Stuur bewys van betaling na: marlize@biolink-braintraining.com
DEPOSITO:
‘n Deposito van R300 word vereis om jou plek te verseker.
Die verskil is kontant betaalbaar op die dag van die werkswinkel.
Neem asb kennis dat die deposito nie terugbetaalbaar is nie.
Tickets
Studiemetode Kursus
Hierdie kaartjie sluit ‘n studiemetode kursus vir 1 LEERDER en 1 OUER in. Ingesluit: Ligte middag ete, koffie, tee en water Studiehandleiding
R 300,00+R 7,50 service fee
Total
R 0,00