top of page
Transformasie in Leer - Hoe Biolink kinders se kognitiewe vaardighede ontwikkel
Transformasie in Leer - Hoe Biolink kinders se kognitiewe vaardighede ontwikkel

Thu, 23 May

|

Webinar

Transformasie in Leer - Hoe Biolink kinders se kognitiewe vaardighede ontwikkel

Die Transformasie van Leer: Hoe Biolink Breinopleiding, vaardighede vir leer ontwikkel. Ontdek hoe ons baanbreker tegnologie, ondersteun deur navorsing deur die V.S. A Departement van Onderwys, 'n werklike verskil maak

Date & Time

23 May 2024, 18:00 – 19:00

Webinar

About the workshop

In hierdie webinaar gaan ons gesels oor:

Die Wetenskap Agter die Sukses: Verstaan die grondbeginsels van hoe die brein leer en aanpas, noodsaaklik vir enige ouer of opvoeder wat kinderontwikkeling wil verbeter. 

Resultate: Ons  deel die navorsing agter die produk , insluitend studies en goedkeurings van vooraanstaande instellings. 

Om te Sien is om te Glo: Sien ons tegnologie eerstehands deur 'n  "LIVE"  demonstrasie, wat presies wys hoe dit 'n wendingspunt kan wees vir jou kind se fokus en leer vaardighede. 

Persoonlike Oplossing: Leer hoe Play Attention aangepas kan word om die unieke uitdagings wat jou kind in die gesig staar te ontmoet, of dit nou gaan oor die behoud van fokus, die bestuur van distraksies, of die verbetering van kognitiewe funksies.

Share this event

bottom of page