

Tue, 30 Jan
|Zoom
Van Stres tot Sukses in hierdie digitale Era
Ouers, is julle gereed om jou kind se akademiese reis in 'n padkaart vir sukses te verander? Sluit by ons werkswinkel aan waar ons in drie sleutelstrategieƫ delf om nie net jou kind se prestasie 'n hupstoot te gee nie, maar om 'n liefde vir leer te kweek wat lei na onafhanklikheid.
Date & Time
30 Jan 2024, 18:00
Zoom
About the workshop
🚀 Is jy 'n proaktiewe ouer? Is jy gereed om jou kind te bemagtig sodat akademie nie so 'n kopseer vir julle almal Ā is nie?Ā
SĆŖ totsiens vir die baklei tydens huiswerkstryd.Ā
🌈 Waaroor ons gaan gesels:
Die belangrikheid van roetine: Ontdek hoe die skep van daaglikse roetines, stess verminder en jou kind se produktiwiteit verhoog.Ā
Die waarde van onafhanklikheid, Ā wat lei na verantwoordelikheid: Kyk hoe jou kind in 'n selfgedrewe leerder ontwikkel. Ons deel tegnieke om onafhanklikheid en verantwoordelikheid te bevorder, wat die grondslag lĆŖ vir 'n toekoms waar hulle beheer oor hul eie sukses neem.
Hoe ondersteun ek my eie kind: Nie een kind is dieselfde nie. Wanneer jy jou kind se vaardighede beter verstaan, maak baie dinge soos gedrag, prestasie ens. sin. Ons wys jou hoe ons sterk en swakpunte kan identifiseer.