top of page
Besigheidsgeleentheid
Besigheidsgeleentheid

Thu, 05 Oct

|

Online

Besigheidsgeleentheid

Ons het ‘n wonderlike besigheidsgeleentheid vir passievolle, vriendelike beroepsgedrewe persone wat lief is vir kinders.

Date & Time

05 Oct, 18:00 – 19:00

Online

About the workshop

Ons maatskappy bestaan al 16 jaar en bied gespesialiseerde programme aan kom kinders te help om hulle volle potensiaal te bereik. 🎉

• Besit jou eie agentskap in ‘n eksklusiewe area 🏠 

• Werk vanaf jou huis 🏡

• Bepaal jou eie inkomste en werksure 💼⏰

Indien jy belangstel om meer uit te vind oor die besigheid, kan jy registeer om GRATIS ons inligtings praatjie via Zoom by te woon. 📅👩‍💻

Share this event

bottom of page