Die oorgang van Graad 3 - 4 is baie groot. Kom ontdek die breinvaardighede wat jou kind gaan benodig
Tue, 09 Sept
|Online
Is jy bekommerd jou kind gaan sukkel in Graad 4? Jy’s nie alleen nie — en jy hoef dit nie alleen uit te "figure: nie. Ons gratis Oorgang van Graad 3 na Graad 4-werkswinkel help ouers om te verstaan waarom hierdie sprong so groot is, watter breinvaardighede kinders regtig nodig het.


Time & Location
09 Sept 2025, 18:00 – 19:00
Online
About the event
💡 Wat jy gaan leer:
Graad 4 is nie net ’n nuwe skooljaar nie — dis ’n heel nuwe wêreld van verwagtinge:Meer vakke, formele toetse, groter onafhanklikheid, en minder ondersteuning van onderwysers.
In hierdie werkswinkel gaan jy:
✅ Verstaan hoekom jou kind skielik kan begin sukkel in Graad 4, selfs al het dit in Graad 3 goed gegaan
✅ Leer wat uitvoerende funksies en kognitiewe vaardighede is — en hoekom dit nou belangriker as ooit is
✅ Die verskil verstaan tussen gedragsprobleme en breinvaardigheidsgapings