top of page
Is jy en jou kind gereed vir die sprong na Graad 4 in 2025
Is jy en jou kind gereed vir die sprong na Graad 4 in 2025

Wed, 25 Sept

|

Aanlyn

Is jy en jou kind gereed vir die sprong na Graad 4 in 2025

Wees voorbereid vir die groot sprong tussen Graad 3 en 4. Wanneer jy 'n proaktiewe benadering het, gaan hierdie werkswinkel jou toerus met die kundigheid om Graad 4 binne te stap met selfvertroue en duidelikheid van wat verwag word.

Registration is closed
See other events

Date & Time

25 Sept 2024, 18:00 – 19:00

Aanlyn

About the workshop

Berei jou kind voor vir die akademiese en sosiale uitdagings van Graad 4 met hierdie  werkswinkel. Ons deel praktiese strategieë om jou kind te help om georganiseerd te bly, verhoogde werkladings te bestuur en die nodige onafhanklikheid te bou.

 Moenie  dat jou kind sukkel nie - rus hulle toe met die gereedskap wat hulle nodig het om suksesvolg te kan funksioneer. Alles gaan oor vaardighede.

Die oorgang van graad 3 na graad 4 is een van die mees kritieke mylpale in jou kind se opvoedkundige reis.

Met nuwe vakke, verskillende onderwysers en hoë akademiese eise, is dit maklik vir kinders om oorweldig te voel en vir ouers om onseker te voel oor hoe om te help.

Ons werkswinkel is saamgestel om jou deur hierdie uitdagende tydperk te lei met bruikbare strategieë en kundige advies.

Ons sal alles dek van tydsbestuur en organisasie tot die bou van effektiewe studiegewoontes ens. Ons deel met jou hoe jy jou kind se vaardighede kan verstaan.

Moenie hierdie geleentheid misloop om te verseker dat jou kind ten volle voorbereid is vir die graad 4-uitdaging nie.

Share this event

bottom of page