top of page
'n Besigheidsgeleentheid wat lewens verander
Wed, 11 Jun
|Webinar
🌟 Is jy passievol oor kinders en droom jy daarvan om ‘n verskil te maak – én ‘n inkomste te verdien terwyl jy dit doen? 🌟
Registration is closed
See other events

Time & Location
11 Jun 2025, 18:30 – 19:30
Webinar
About the event
Sluit aan by ons GRATIS webinar en ontdek ‘n unieke besigheidsgeleentheid wat jou toelaat om kinders se potensiaal te ontwikkel, ouers te ondersteun, en self met trots ‘n loopbaan te bou.
Hierdie sessie is perfek vir vriendelike, professionele persone wat met hart en dryfkrag werk.
Ons gee jou ‘n realistiese oorsig van:
Wat dit kos om ‘n agentskap te begin
Die inkomstepotensiaal wat ons bestaande eienaars bereik
Die volledige opleiding, ondersteuning en hulpmiddels wat jy van dag een af ontvang – jy is nooit alleen nie!
bottom of page