Help Jou Kind Om Met Selfvertroue Te Leer, Te Onthou en Beter Te Presteer.
Studiemetodes is nie net die "maak 'n opsomming" nie. As dit so eenvoudig was, sou jou kind se toets en eksamen punte dit weerspieël.
BLOEMFONTEIN 18 JULIE
Slegs 10 leerders word per kursus aanvaar om te verseker dat elke kind individuele aandag ontvang.
Spandeer jou kind ure aan leer,maar vergeet steeds wat hy of sy geleer het?
Eindig huiswerksessies dikwels in frustrasie?
Weet jy jou kind is tot soveel meer in staat, maar weet eenvoudig nie hoe om effektief te studeer nie?
Die waarheid is dat die meeste kinders nooit geleer word hoe om te leer nie. Daar word van hulle verwag om te weet hoe, maar niemand wys hulle hoe nie.
Dit is waar die LeerSlim Studiemetode Kursus die verskil maak.
KOSTE: SLEGS R1500 VIR KIND & OUER
TYD: 08H00 - 15H00
WERKBOEK INGESLUIT
EN
'N LEKKER MIDDAG ETE
Bespreek jou plek vandag Nog
Tydens die Kursus Sal Jou Kind Leer Hoe Om...
-
Effektief in die klas te luister en beter te konsentreer
-
Basiese notas in die klas te maak
-
Sleutelwoorde korrek te identifiseer
-
Hoe om met begrip te lees
-
Geheue tegnieke
-
Opsommings Tegnieke
-
Eksamen en Toets skryftegnieke.
KOSTE: SLEGS R1500 VIR KIND & OUER
TYD: 08H00 - 15H00
WERKBOEK INGESLUIT
EN
'N LEKKER MIDDAG ETE
Bespreek jou plek vandag Nog
Stel jou voor jou kind kan:
-
Met selfvertroue studeer in plaas daarvan om oorweldig te voel.
-
Inligting makliker onthou tydens toetse en eksamens.
-
Presies weet waar om te begin wanneer daar voorberei moet word.
-
Meer onafhanklik raak en minder aanmoediging nodig hê.
-
Trots wees op hul vordering en prestasies.
Hierdie is vaardighede wat jou kind nog lank ná afloop van die kursus sal bevoordeel.
Waarom is hierdie kursus anders?
Hierdie is nie 'n luister kursus nie met iemand wat voor die in klas staan en net praat nie.
Hierdie is 'n interaktiewe kursus, waar elke aspek prakties geoefen word. Die groepe is klein sodat individuele aandag aan elke leerder gegee word.
'n Ouer woon die kursus saam by sodat die leerder na die tyd ondersteun kan word. Ouers speel ook 'n baie groot rol in die leerproses, en word ook vaardighede geleer hoe om met die kind te werk.
Na afloop van die kursus het elke kind sy eie persoonlike leersisteem om onafhanklik te kan begin leer.
KOSTE: SLEGS R1500 VIR KIND & OUER
TYD: 08H00 - 15H00
WERKBOEK INGESLUIT
EN
'N LEKKER MIDDAG ETE
Bespreek jou plek vandag Nog
Wat sê ander ouers:




Is hierdie kursus reg vir jou kind?
Hierdie kursus is ideaal indien jou kind:
-
In Graad 4–7 is.
-
Sukkel om te weet hoe om te studeer.
-
Maklik afgelei word.
-
Hard leer, maar nie die gewenste punte behaal nie.
-
Meer selfvertroue en onafhanklikheid nodig het.
