top of page
Pret Aktiwiteite vir Akademiese Hersiening

Pret Aktiwiteite vir Akademiese Hersiening

R198,00 Regular Price
R99,00Sale Price

Hou jou kind besig hierdie vakansie en bevorder akademiese vaardighede op ‘n prettige manier.

 

Hierdie bondel is vol aktiwiteite wat tale, wiskunde, geheue, visuele, ouditiewe, ruimtelike persepsie , fyn motoriese vaardighede en nog meer oefen.

 

 Jou kind gaan nie eers weet hulle doen hersiening nie, want die oefeninge is soveel pret.

 

Ook vir die ouers, is daar iets om die jaar georganiseerd mee weg te spring.

 

  • 2023 Kalender
  • Roetine Plakkaat
  • Skooltas “checklist”

En nog vele meer

 

  • zip file

bottom of page