top of page
Studiemetode Kursus

Studiemetode Kursus

R1 500,00 Regular Price
R975,00Sale Price

Ontdek 'n splinternuwe benadering tot effektiewe leer metodes. Hierdie kursus neem jou stap vir stap deur 'n nuwe leerproses wat jou gaan help om beter met begrip te lees en om jou werk beter te onthou vir langer.

 

Die omvattende kursus fokus op al die noodsaaklike vaardighede wat jy benodig vir effektiewe leer. Die oefeninge is prakties en maklik om te volg. Kom saam met ons op hierdie opwindende reis na leersukses!

  • Kennisgewing

    Nadat jy die kursus aagekoop het sal jy 'n epos ontvang waarin ons kennis neem van jou aankoop. Jy moet dan die bewys van kennisgewing vir ons epos en sal jy dan 'n skakel met stappe onvang om by die kursus in te teken binne 24 uur. 

    Die stappe om te volg is ook duidelik in die kennisgewing aangedui, met ons kontak besonderhede.

bottom of page